Begin jou eie aanlyn...
Check with seller
Mariska Engelbrecht
Full name: Mariska Engelbrecht
Location: Mossel Bay, Western Cape, South Africa
Address:
Tel.: 0614046833
Website: http://www.legacy-with-m.com
User Description: As 'n Vrou wat al vir die afgelope 28 jaar moes werk vir 'n salaris wat net nooit genoeg is om aan alles te voorsien wat nodig is en rekeninge te moet betaal nie, moes ek 'n ander manier kry om ekstra inkomste in my huis te kry. Ek het baie l probeer, en net so baie geld verloor. Ek het ook al alles verloor en moes van voor af oor begin, Ek en my 2 seuns het in my motor gebly omdat ek nie huur kon bekostig nie. Ons het al so baie swaar kry moes deur maak. Ek het later op 'n ander manier van werk afgekom wat my hele lewe verander het. Ek weerk nou 2 ure 'n dag wat ek op deel in paar minute hier en paar minute daar om my huidige werks skedule, so ek hoef nie my 8-5 te los nie. Ek vul net my salaris aan. Ek gebruik my selfoon en wifi en verdien in Dollars. 1 transaksie van $300 gee vir my amper R5000 as ek 4 transkasies het vir die maand is dit $1200 amper R20 000. Hierdie is maar net een voorbeeld van wat moontlik is. Ek vrees nie meer maandeindes nie. En ek wil mense help om dieselfde te kan doen.
Latest listings
Contact publisher